Get Adobe Flash player

 Button Tuisblad

 Verlede week was 'n week van musiek, klik op musiek om meer uit te vind . . .

 

Gaan lees op die Nuutste nuus hoe ons sporsterre presteer het gedurende die laaste seisoen......

 

Visie

Ons visie is om die toonaangewende Christelike Afrikaanse Primêre Skool te wees deur:

  • in ‘n vennootskap met ons ouers te tree
  • die personeel te bemagtig
  • om elke kind geestelik, liggaamlik en emosioneel te ontwikkel
  • sodat die kind sy plek as volwasse lid van die gemeenskap met waardigheid en sukses kan uitleef.

Missie

Ons missie is om deur deur middel van ‘n professionele onderwysdiens die volgende te bied:

  • Kwaliteit Akademie, Kultuur en sport
  • Hoë vlak van dissipline te handhaaf
  • Beste beskikbare tegnologie in te span
  • Hoë waardes en normes uit te bou
  • Daarstel en ontwikkeling van infrastruktuur
  • Hoë vlak van ouer betrokkenheid
  • Eerlike en opregte verhouding
  • Gesonde finansiële bestuur
  • Bevordering van entrepeneurskap

Belangrike Datums en Gebeurtenisse

  • Toetsreeks
           07 Mei tot 04 Junie 
  • Eksamen
           Begin 11 Junie
  • Rugby- en Netballiga

 

           PBS tuis - 21 Mei
   

 

mailme

Program

 

weekbrief

 

Inskrywing

Menings Opnames
Is daar volgens jou 'n balans tussen die Akademie, Sport en Kultuur by PSJF?
 
Wie is Aanlyn
We have 1 guest online
Besoekers telling
8564
TodayToday28
YesterdayYesterday38
This WeekThis Week28
This MonthThis Month711
All DaysAll Days8564
Banner