[Company Logo Image] 

Tuisblad
 

[Under Construction]

Home
Beheerliggaam
Visie en Missie
Geskiedenis
Dokumente
2010 Kalender
WebNuus
Fotos
Ons Borge
Inhoud


Welkom...

Baie welkom aan ons NUWE hoof, Mnr Francois Nel, wat die 1ste Mei die leisels by JF oorgeneem het.  Ons gaan hom nog met 'n GROOT makietie verwelkom... 

Mnr Nel se familie is tans nog op Zastron en hy word huidiglik hier in Bloemfontein BAIE goed versorg deur MAYO LODGE gastehuis.  Baie dankie aan Johan en Belinda vir hulle reuse ondersteuning.  Besoek hulle gerus by www.mayolodge.co.za

Ons gaan binnekort ons personeelblad open waar fotos asook inligting gedeel sal word.

 

Groetnis,

Paul Slater

Graad 1 ouers, klik hier!

Nie nuwe geskiedenis blad is nou gelaai.  Besoek ook foto blad 5 waar ons, ons sport kampioene vereer.

2010: Aansoekvorms, SKOOLFONDS, Skoolkalender, Koshuis

"Help our Own" projek asook Neem kind aan projek.  Raak betrokke een maak 'n hartjie gelukkig...

Lees asb die weekbriewe aanlyn (Wil u graag die weekbriewe asook ander dokumente via e-pos ontvang, stuur dan net u naam en van asook u kind se besonderhede na meritus@lantic.net)

Ons gaan OES wat ons SAAI! . . .   Viva JF Primêr


Kontak Inligting

Telefoon

051 - 522 5951 / 7031

Faks

051 - 522 0681

Adres

Lavenderstraat, Gardeniapark, Bloemfontein

E-pos
Algemeen info@psjf.co.za
Mnr Francois Nel - Skoolhoof francois@psjf.co.za
Soekie Strachan soekie@psjf.co.za
Manda du Preez manda@psjf.co.za
Zetta van Vuuren zetta@psjf.co.za
Anna-Marie Griessel anna-marie@psjf.co.za
Webmeester paul@meritus.co.za
Kantoor-ure

07:00 - 15:00

Koshuis (Aansoekvorms)
Superintendent: Rudolph Fourie - 082 200 9455
Koshuis: 051 - 522 0514
Saailand Pre-Primêr
Hoof: Mev. Regina Raubenheimer - 051 522 5637
Faktotum
Mnr. Roelf Herbst - 082 336 1864

Ons is ook op facebook - Klik Hier

 

[Home] [Beheerliggaam] [Visie en Missie] [Geskiedenis] [Dokumente] [2010 Kalender] [WebNuus] [Fotos] [Ons Borge] [Inhoud]

Stuur 'n e-pos na paul@meritus.co.za met vrae of kommentaar omtrent die webwerf.
Kopiereg
© 2010 Primêre Skool Jim Fouché
Nuutste modifikasie: 18-Mei-2010