Get Adobe Flash player

Doelwitte

 

Akademiese Doelwitte

Die Doelwitte van die Primêre Skool Jim Fouché ten opsigte van Akademie is

Om te alle tye as onderwysers en leerkragte ons beste te lewer

 

Om leerders met respek te hanteer

 

Om te besef hulle is uniek en het nie dieselfde potensiaal nie

 

Om te sorg dat elke leerder sy of haar eie volle potensiaal

sal realiseer

 

Om erkenning te gee aan leerders se pogings tot prestasie

met inagneming van verskille

 

Om streng die reëls van orde en morele waardes te handhaaf

 

Om verskoning te vra as ons fouteer

 

Dat leerders gevra sal word om respek met respek te beantwoord

 

Om te alle tye hoë standaarde na te streef

mailme

Program

 

weekbrief

 

Inskrywing

Menings Opnames
Is daar volgens jou 'n balans tussen die Akademie, Sport en Kultuur by PSJF?
 
Wie is Aanlyn
We have 1 guest online
Besoekers telling
8564
TodayToday28
YesterdayYesterday38
This WeekThis Week28
This MonthThis Month711
All DaysAll Days8564
Banner