| Personeel | |
| Alida Nell | Hoof |
| Annetjie van Wyk | Hulp |
| Mari Mc Duling | Hulp |
| John Fourie | Hulp |
|
Doel JFFJ staan vir Jim Fouché For Jesus. Ons dien die Almagtige Vader, die Seun Jesus Christus en die Heilige Gees.
Hoe DOEN ons dit? met Sang, Groepe soos KArpOs, Ds Heidi, ons MaAt in Jesus, praatjies oor die Skepping, ENSoVoOrTs, altyd met 'n lag en 'n lied in ons hart. |









