Get Adobe Flash player

 Kultuur is vir hierdie skool se bestuur en die personeel een van die belangrikste fasette van die ontwikkeling van die kind. Daarom bied ons nie net Skaak, Voortrekkers en Landsdiens soos die meeste instellings aan nie, maar kry die leerders ook kans om deur musiek en ander kultuurklubs te ontwikkel. Ons begin eersdaags met 'n Fotografieklub en het reeds ons eie begaafde fotograaf in Jan Kolbe. Jan het selfs sy eie webblad. Gaan kuier gerus op sy webblad www.thewildkid.co.za - ons eie fotograaf. Hou hierdie spasie dop. Kuns, musiek en vele ander ontwikkelingsgeleenthede word reeds aangebied en nog meer beplan!

 

 

mailme

eksamens

Program

Nuusbrief

Inskrywing

Menings Opnames
Rekenaar Sentrum is puik!
 
Wie is Aanlyn
We have 2 guests online
Besoekers telling
5337
TodayToday39
YesterdayYesterday44
This WeekThis Week127
This MonthThis Month985
All DaysAll Days5337
Banner