Get Adobe Flash player

Nuutste Nuus

Welkom by Primêre Skool Jim Fouché Webblad

Die Webblad van Primêre Skool Jim Fouché, is amptelik geopen op 1 November 2011. Dit bied vir die skool n groot geleentheid om kommunikasie en inligting gemaklik daar te stel.

Graad Eentjies

Die nuwe graad eentjies het hul besoek aan die skool terdee geniet. Die mammas en pappas het grootoog gekyk hoe hul koringkorreltjies gereedmaak vir 2012

Eksamens

Ons matriekulante het reeds begin met hulle rekord eksamens. Ons wens hulle sterkte en voorspoed toe.

Read more...

mailme

eksamens

Program

Nuusbrief

Inskrywing

Menings Opnames
Rekenaar Sentrum is puik!
 
Wie is Aanlyn
We have 1 guest online
Besoekers telling
5337
TodayToday39
YesterdayYesterday44
This WeekThis Week127
This MonthThis Month985
All DaysAll Days5337
Banner