Nuutste Nuus
Sport : Die Rugby-, Netbalspelers en Landloopatleet Presteer baie goed……..
PSJF leerders het hulle self baie goed van hulle taak gekwyt en is opgeneem in Provinsiale spanne
Die Volgende leerders het verteenwoordigende spanne gehaal:
Rugby
|
Flippie Jonck |
O/13 |
Vrystaat B |
|
Juan-Jacques |
O/13 |
Vrystaat C |
|
Andrew Vorster |
O/13 |
Vrystaat C |
|
Malcolm Reynecke |
O/12 |
Vrystaat |
Netbal
|
Elizna Greef |
O/12 |
Suid-Vrystaat |
Landloop
|
Rochelle van Tonder |
O/11 |
Suid-Vrystaat |









