
|
Hoof Ondersteunende Onderwys ~ Alida Nell
|
||
|
RO |
Alida Nell |
Gr 1-6 |
|
RO |
Liezl Hoffman |
Gr 1-6 |
|
SO |
Hester Smit |
Gr 4-5 S |
|
SO |
Rudi Fourie |
Gr 1-3 S |
|
Didaktiese Hulp |
Anchen Bruwer |
Gr 1-3 en 5 |
|
DidaktieseHulp |
Liezl Hoffman |
Gr 4 |
| DidaktieseHulp |
Elsabé Joubert |
Gr 5 (Wisk) |
| DidaktieseHulp |
Alida Nell |
Gr 6 |
|
DidaktieseHulp |
Willie de Klerk |
Gr 7 (Wisk) |
|
Gehoorgestremdes |
Estie Basson |
Gr 1-2 |
|
Maatskaplik |
Mariaan Rossouw |
Gr 1-7 en SO |
|
Arbeidsterapie |
Hilda Röcher |
Gr 1-4 |
|
Die doel en strewe van Ondersteuningsonderwys is om elke leerder maksimaal te laat ontwikkel volgens sy/haar vermoë. Ondersteuningsonderwys se hartklop is daarin gesetel om leerders met spesifieke behoeftes daartoe te begelei om hulle volle potensiaal te bereik op emosionele, sosiale en akademiese vlak. Interaksie tussen ouerhuis en skool (sorg) dra daartoe by om elke leerder holisties te ontwikkel. By JF spesialiseer die ondersteuningspan in oplossings, nie in probleme nie. |
||










