|
Kleredrag |
||||||
|
|
HEMP |
BROEK |
ROK |
TRUI/ BAADJIE |
KOUSE |
SKOENE |
|
SOMERSDRAG |
||||||
|
Seuns |
Grys kortmou hemp |
Grys kortbroek |
= |
= |
Graad 1 – 4 mag kaalvoet skool bywoon. Graad 5 – 7 grys skoolkouse. |
Graad 1 – 4 kaalvoet. Graad 5 – 7 swart skool skoene. |
|
Meisies |
Wit kortmou hemp |
= |
Groen skoolrok |
= |
Graad 1 – 4 mag kaalvoet skool bywoon. Graad 5 – 7 wit skoolsokkies. |
Graad 1 – 4 kaalvoet. Graad 5 – 7 swart skool skoene. |
|
WINTERSDRAG |
||||||
|
Seuns |
Grys Langmou dashemp met das |
Grys langbroek |
= |
Trui en / of baadjie |
Graad 1 – 7 grys skoolkouse. |
Graad 1 – 7 swart skool skoene. |
|
Meisies |
Wit langmou dashemp met das |
= |
Groen skoolrok |
Trui en / of baadjie |
Graad 1 – 7 groen skoolkniekouse of swart langkouse. |
Graad 1 – 7 swart skool skoene. |
|
UITGAANDRAG |
||||||
|
Seuns |
Grys Langmou dashemp met das |
Grys langbroek |
= |
Trui en / of baadjie |
Graad 1 – 7 grys skoolkouse. |
Graad 1 – 7 swart skool skoene. |
|
Meisies |
Wit kortmou hemp |
= |
Groen skoolrok |
= |
Graad 1 – 7 wit skoolsokkies. |
Graad 1 – 7 swart skool skoene. |
|
SPORTDRAG |
||||||
|
Seuns |
Groen Sporthemp |
Groen Sportbroek |
= |
= |
Wit Sokkies |
Tekkies |
|
Meisies |
Groen Sporthemp |
Groen Sportbroek |
= |
= |
Wit Sokkies |
Tekkies |
|
ATLETIEK |
||||||
|
Seuns |
Groen Atletiekhemp vir seuns |
Atletiek Broekie Groen met Oranje omboorsel |
= |
= |
Kaalvoet of spykerskoene waar toegelaat |
Kaalvoet of spykerskoene waar toegelaat |
|
Meisies |
Groen Atletiekhemp vir dogters |
= |
= |
Kaalvoet of spykerskoene waar toegelaat |
Kaalvoet of spykerskoene waar toegelaat |
|
|
HOKKIE |
||||||
|
Seuns |
Groen Sporthemp vir seuns |
Groen Sportbroek |
= |
= |
Groen en Oranje Hokkiekouse |
Tekkies |
|
Meisies |
Groen Sporthemp vir dogters |
Groen Sportbroek |
= |
= |
Groen en Oranje Hokkiekouse |
Tekkies |
|
NETBAL |
||||||
|
Meisies |
Groen Sporthemp |
= |
Groen Netbal Romp |
= |
Wit Sokkies |
Tekkies |
VERSKAFFERS VAN VOORGESKREWE SKOOLDRAG
Klerewinkel tye:
Tot en met 2 Desember 2011 Maandag tot Donderdag vanaf 12h30 – 14h30 en Vrydae vanaf 12h30 tot 14h00.
Vanaf 5 tot 9 Desember 2011 per afspraak tussen 12h30 en 14h30. Skakel Renskie Rossouw om afspraak te maak - Sel 083 3088 126
Ons skool beskik oor ‘n Klerewinkel waar goeie gehalte klere teen baie billike pryse bekom kan word. Sportdrag en klere met skoolmotiewe is slegs by die klerebank beskikbaar.
Gedurende kwartaal:
MA—VR 12:30—14:30
Ons skool beskik oor ‘n Klerewinkel waar goeie gehalte klere teen baie billike pryse bekom kan word. Sportdrag en kleure
met skoolmotiewe is slegs by die klerebank beskikbaar.










