Get Adobe Flash player

 

Voortrekkers

Komandoleier

Naomie Wiese

 

 

Adjunk  Kommandoleier

Belia Jooste

Sekretaresse

Elsabé Joubert

 

 

Graad 1

Lucille Nel

Graad 2

Cecilia Strauss

Graad 3

Linda Badenhorst

Graad 4

Anchen Bruwer

Graad 5

Aletta Smith

Graad 6

Belia Jooste

Graad 7

Ferry Pretorius en Derick Bruwer

 

 Doel en Strewe

Ons as Voortrekkers strewe Afrikanerskap, Burgerskap en Christenskap na. Ons bied die geleentheid aan kinders om op sosiale vlak met mekaar te verkeer, binne die raamwerk van ons strewe. Ons wil graag hulle wêreld verbreed en hulle fisies en geestelik weerbaar maak.

 

Ons kamp lekker en leer vaardighede aan en verbreed algemene kennis.

 

In Graad 7 lê die leerders PD Eksamens af. Ons kommando het 7 leerders wat hierdie eksamen 2011 geslaag het. Die volgende toekennings is behaal:

 

Goud - Erik van der Merwe

Silwer - Theana Jacobs, Bianca Welthagen, Ansuné Louw, Luhan Maartens

Brons -   Eleanor Raath, Léne Lessing.

 

mailme

Program

 

weekbrief

 

Inskrywing

Menings Opnames
Is daar volgens jou 'n balans tussen die Akademie, Sport en Kultuur by PSJF?
 
Wie is Aanlyn
We have 1 guest online
Besoekers telling
8565
TodayToday29
YesterdayYesterday38
This WeekThis Week29
This MonthThis Month712
All DaysAll Days8565
Banner