[Company Logo Image] 

Home

Visie en Missie
 

[Under Construction]

Home
Beheerliggaam
Visie en Missie
Geskiedenis
Dokumente
2010 Kalender
WebNuus
Fotos
Ons Borge
Inhoud


Ons Missie

  • Om 'n gebalanseerde professionele onderwysdiens aan leerders / gemeenskap te bied deur:

  • Goed gekwalifiseerde personeel met hoë christelike waardes en normes aan te stel.

  • Hoë akademiese, kultuur en sport standaard deur ontwikkeling van kundigheid en vaardigheid.

  • Christelike etos en gedissiplineerde leerders.

  • Emosionele en maatskaplike steun aan personeel, leerders en ouers te bied.

  • Daarstelling van dinamiese en beskikbaarstelling van nuutste tegnologiese hulpmiddels en koste effektiewe bestuur en administratiewe ondersteuning daar te stel.

  • Goeie ouerbetrokkenheid.

  • 'n Entrepreneuriese benadering te volg.

  • Ontwikkeling van fisiese fasiliteite

 


Ons Visie

  • "Om diè toonaangewende Christelike Afrikaans Primêre Skool te wees waar elke leerder in totaliteit ontwikkel word"

 

[Home] [Beheerliggaam] [Visie en Missie] [Geskiedenis] [Dokumente] [2010 Kalender] [WebNuus] [Fotos] [Ons Borge] [Inhoud]

Stuur 'n e-pos na paul@meritus.co.za met vrae of kommentaar omtrent die webwerf.
Kopiereg
© 2010 Primêre Skool Jim Fouché
Nuutste modifikasie: 10-Mar-2010